Come skud your boude at Groovebar in Midrand this Saturday 28 June. Sommer get a chance to meet mister Koekemoer as well. We’ll be there too, cause we can like to party with him as well.
Watkykjy kry 'n bomber jacket. Dis amper nuwe jaar!
-
Omdat sommige van julle werfetters met vakansie was en dalk nie die Sondag
so net voor krismis in die hande kon kry nie (ek is self een van daai
werfetters...